1. Skip to Menu
  2. Skip to Content
  3. Skip to Footer>

Webwerf vir Gelowiges

BAIE WELKOM BY DIE NUWE DOMINEE.CO.ZA!

Dominee.co.zaHierdie webwerf is sopas opgegradeer. Ons is tans besig om al die gogga's reg te maak. Ons vra om verkoning vir enige ongerief, maar wil u gerus stel dat hierdie opgradering absoluut noodsaaklik was om Dominee.co.za selfs beter te maak.

Verskeie preke en inligting wat op die ou webwerf beskikbaar was kon ongelukkig nie oorgedra word op die nuwe werf nie omdat dit nie versoenbaar is met die nuutste tegnologie hier gebruik nie.

U is baie welkom om ons met voorstelle te bedien van wat u alles op hierdie werf sou wou sien.

Kan jy help?

Vrydag, 23 Oktober 2009 08:51

Dominee.co.za het medewerkers en -dinkers nodig. As jy aan 'n diens kan dink waarmee dominees aan die aan kant en die kerkgemeenskap aan die ander kant gehelp kan word laat ons asseblief weet.

Lees verder ....

Quo Vadis?

Saterdag, 17 Oktober 2009 19:45

Ons doel: Dominee.co.za wil 'n bymekaarkomplek en gespreksforum wees vir dominees en lidmate van alle Afrikaanse Christelike kerke in Suid-Afrika en die wêreld.

Dominee.co.za fokus daarop om jou 'internet-dominee' te wees:

Lees verder...

Skep jou eie Sosiale groep in 'n kits!

Sondag, 18 Oktober 2009 21:00

Die nuwe Sosiale module op hierdie werf maak dit moontlik om verkillende groepe met gedeelde belange te skep. So kan daar byvoorbeeld 'n teologiese studentegroep van 'n bepaalde teologiese fakulteit of kollege hul eie sosiale groep skep en mekaar ondersteun.

Lees verder ....

Preek-Plagiaat?

Saterdag, 17 Oktober 2009 22:05

Net 'n vriendelike versoek om nie preke van ander webwerwe af te neem en op Dominee.co.za te plaas as dit nie jou eie produk is nie. Ons sal poog om toestemming van ander werwe met preke te kry sodat ons skakels na hulle kan plaas. Ons gaan dus nie preke dupliseer as dit reeds op die internet beskikbaar is nie. Tog sal Dominee.co.za sover moontlik jou een-stop-diens vir preekmateriaal wil word.

Verdere Artikels...

Gemeenskap Inteken

Dominee Gebruikers

  • 2176 geregistreer
  • 1 vandag
  • 2 hierdie week
  • 170 hierdie maand
  • Laaste: AsilSpar

Nuutste Lede

Dominee Gaste

Ons het 54 gaste aanlyn

Nuusflitse

  • Oopbron Sagteware

    Dominee.co.za beveel Firefox aan om hierdie en ander nuwe generasie werwe mee te bekyk. Ons ondersteun ook die Oopbron Sagteware-beweging.  Klik HIER om Firefox af te laai.
     
  • Die voëltjie volg jou!

    Gewonder waarom die voëltjie hier regs jou oral volg? Die voeltjie demonstreer maar net dat jy heeltyd kennis mag dra van al die verwikkelinge en belangrike boodskappe hier op Dominee.co.za. Klik op die voëltjie en teken in op Twitter as jy nog nie het nie. Twitter sal jou op datum hou met alles wat jy moet weet hier en op ander werwe. 

Nuutste Kommentaar

Ondersteun Dominee

Fax2EmailKry gratis faksnommers vir jouself en/of jou kantoor!

Follow us on Twitter