Lede Inteken
Terme en Voorwaardes
Soek Studies per Studiesoort
Soek Studies volgens Kerkjaar
| < Vorige | Volgende > |
|---|
Die nuwe Sosiale module op hierdie werf maak dit moontlik om verkillende groepe met gedeelde belange te skep. So kan daar byvoorbeeld 'n teologiese studentegroep van 'n bepaalde teologiese fakulteit of kollege hul eie preekgroep skep en mekaar ondersteun.
Daar kan selfs groepe in sekere vakrigtings of bloot net belangstellingsvelde geskep word. Al wat dit gaan vra is dat een persoon die inisiatief neem en die groep skep. Stuur dan vanuit die webwerf uitnodings aan vriende wat aan die groep sou belangstel. Dit werk op die selfde wyse as Facebook.
The comment section is restricted to members only.