Lede Inteken
Terme en Voorwaardes
Soek Studies per Studiesoort
Soek Studies volgens Kerkjaar
| Volgende > |
|---|
Dit wil voorkom of baie predikante nie hul preke vir Dominee.co.za beskikbaar stel nie omdat hulle onseker is hoe hierdie tegnologie werk. As 'n interim maatreël nooi ons almal om hul preke per epos aan te stuur en ons sal dit dan self plaas.
Stuur asseblief die volgende inligting saam met jou boodskap: Jou naam en van (meld ook of jy die boodskap anoniem geplaas wil hê); Titel van boodskap; Kort beskrywing waaroor die boodskap handel; Die Bybelteks; Boodskaptipe (Bybelstudie; Kitsboodskap (Bv. saalopening of opening by 'n vergadering maks 10 min); Kleuters en Kinders (boodskappe gerig op kinders - verskaf asseblief ook die hulpmiddels wat jy gebruik/voorstel); Oordenkings (5 min boodskappe); Preek (soos wat by eredienste gelewer sou word). Stuur ook jou bronverwysings en as jy enige praktiese demonstrasies het. Stuur jou boodskap HIERHEEN.The comment section is restricted to members only.