Gebruikernaam
Wagwoord
Onthou my
Lukas 24:46-24:47
Stap vir stap "drie Dae" "volgens die Skrifte" Ons kon by die begin – by die “eerste” van die “drie dae” – begin het soos ek immers al honderde male gedoen het, maar dan ‘val’ meeste mense – deur en al – hulleself disnis die huis binne. ons kon met die Ou-Testament begin het; maar dan begin ons weereens met ‘sekondêre bewys’ want die Evangelie is die primêre inligtingsbron vir ons navorsingsproefneming. Jesus Christus is die Lam van God en ons Paaslam; nie meer plaasdiere nie.
Matteus 18:21-18:35
Paassondag gaan oor nuut en vars lewe. Jesus het deur sy oorwinning oor die dood vir ons ‘n nuwe lewe – die ewige lewe – moontlik gemaak. Ek’t gewonder hoekom ons (Christene) nie nuut lewe nie? Hoekom is die lewe dikwels so afgesaag en treurig vir ons? Hoekom is dit nie altyd lekker om Christen te wees en om vir die kerk te werk nie? “Nuut” behoort tog te beteken dat daar varsheid en aksie teenwoordig moet wees! Die Nuwe Testament veral, is vol daarvan dat Christene nuut of selfs anders moet leef – dat ons ‘n verskil in die wêreld sal maak...
Designed by eKaya WEB Services.