Bybelstudie
Sondag, 29 Junie 2014 00:00

Bybelstudie toets

Geskryf deur 
Beoordeel die item
(0 Stemme)

Bybelstudie toets artikel


Het jy goeie Christelike boodskappe wat iewers in 'n boek, rak of rekenaar lê en stof vergaar in plaas daarvan dat dit mense se lewens verander? Voel jy dikwels dat dit hartseer is om só hard aan 'n boodskap te werk en dit dan net een keer te gebruik en of tot een gehoor te beperk? Dan is dit tyd om jou boodskappe weer af te stof en nuwe lewe te gee. Moenie dat jou insigte en omgang met God verlore laat gaan nie. Stel dit beskikbaar op Dominee.co.za en jou boodskap sal aanhou preek! Laat jou boodskap voortleef en steeds mense se lewens verander!

Lees 13771 keer Datum verander Sondag, 29 Junie 2014 18:40
Webmeester

Webmeester: Dirk C Lourens (vdm)

Webtuiste: www.EziWeb.co.za
Meer in die kategorie: toets »
Google+