Jeugwerk
Beoordeel die item
(0 Stemme)

GENADEJARE - Madder Steyn
Publiself Uitgewers: 012 998 5600

Prys: R100.00
(Posgeld R15/boek)

Formaat: Sagteband

Bladsye: 367

Bestel by die outeur:
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
012 3456 456 of 083 779 2122

Genadejare: Madder Steyn


Opsomming: Madder Steyn – jy ken hom waarskynlik. Sy voetspore het nie net hierdie subkontinent en Europa deurkruis nie, maar deur duisende gemeentelede- en studenteharte gegaan. As jong, intellektuele seun is hy geroep om 'n man van God te wees, en hierdie pad het hy  met gesag, maar met liefde en menslike deernis geloop. "Genadejare", sy biografie, maak sy lewe voor die leser oop: 'n mens onder die Groot Genade.  Daar is geen eie beuel blasery nie, inteendeel. Dis juis sy gewone mens wees tussen mense wat die meeste tref.

Hier is ‘n taalkunstenaar wat met woorde skilder.   In die boek kom jy in persoonlike kontak met bekendes uit die laaste helfte v/d vorige eeu.
Leiers oor ‘n breë spektrum van die samelewing, bv. die politiek, die Universiteit van Pretoria, ens. met wie se pad hy op ‘n besondere wyse gekruis het, word uit ‘n totaal ander hoek lewendig voor jou.  Die leser sal ook saamlag en saamhuil oor kaskenasdes uit die skrywer se kaalvoetdae, studentedae,  vrywilliger-kapelaandae op die grens en ook saam deel in die hartseerdae as hulp in hel van die vernietigde Zimbabwe.   


Kalender

« November 2017 »
Ma di wo do Vry za zo
    1 2 3 4 5
6 7 8 9 10 11 12
13 14 15 16 17 18 19
20 21 22 23 24 25 26
27 28 29 30      

Top Blogs

Dirk C Lourens
28 November 2015
Kerk en Wêreld
Die eeue oue probleem van selfde-geslagverhoudinge is sterk onder die vergrootglas en word tans debatteer in baie kerke. Sommige is in angs daaroor - ander wil dit in jou keel afdruk - ander druk hul ...
Rate this blog entry:

Nuutste Gesprekke

No discussions yet.
Google+